Udine - Beproef alle dinge en behou die goeie. Dít is waarskynlik die lewensles wat die Springbok-breier, Peter de Villiers, met die weekdag-eksperiment van die November-rugbytoer deur Engeland, ...